LANK, lank gelede. Toe die aarde nog plat was. Toe mens nog van die aarde kon afval. Toe die son nog al in die rondte om die aarde gedraai het.
Tóé.
Toe was daar 'n kaal vrou. En 'n man. Hy was ook kaal. En 'n slang. Hierdie slang kon praat en het regop geloop. Daar was ook 'n got. Sy naam was Got. Hierdie Got was baie iesegrimmig en het baie kere kwaad geraak. As hy die dag baie kwaad geraak het, wou jy nie by wees nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.