AS jy nog nie na My Octopus Teacher gekyk het nie, moet jy dadelik ophou lees.
Hierdie film, oor die buitengewone band tussen ’n man en ’n seekat, is tegelykertyd so mooi, so hartseer en so besielend dat ek nie die storie vir jou wil vooruitloop nie.
As jy dit wel reeds gesien het, hoef ek natuurlik nie veel vir jou te sê nie. Ons – ek en jy – weet nou meer van seekatte, pajamahaaie, die kelpwoude aan ons kus waar waterplante so hoog soos bome groei, en oor die ontwykende aard van die liefde, as wat ons ooit verwag het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.