Robotte kan haikoes skryf, maar nie lieg nie

MENS EN MASJIEN

Robotte kan haikoes skryf, maar nie lieg nie

Sy word geïnspireer deur boeke oor menslike feilbaarheid en broosheid – hoe die hele skewe eksperiment in die weegskaal hang, skryf DEBORAH STEINMAIR. Boeke soos Ian McEwan se Machines Like Me, wat sy met verwonderde kopknikke gelees het.

EK het onlangs twee Afrikaanse boeke probeer lees.

Die grootste leser wat ek ken, sê nou die dag: Etienne Leroux het die Afrikaanse letterkunde geen guns bewys nie. Jonger skrywers het hom in blinde bewondering nageboots en boeke sonder storielyne begin skryf.

Dis waarom ek vir lank opgehou het om Afrikaans te lees. Daar is soms 'n naamlose saaiheid aan ernstige Afrikaanse literatuur, onbetwisbaar welgeskrewe en veelbekroon of te not. So asof ernstige skrywers meen dis benede hulle om 'n storie uit te dink...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.