#BOEKBEDONNERD NR. 6 | Paddas in kookwater, bruidzillas en ...

VAN LEKKER LEES KOM LEKKER LAG

#BOEKBEDONNERD NR. 6 | Paddas in kookwater, bruidzillas en fluitjieblasers

Welkom by die sesde uitgawe van ons boekeblad-wat-nie-'n-boekeblad-is-nie. Hierdie week sluit die boeke wat ons harte laat sing in angswekkende rillers en raconteurs, maar ook 'n teatrale, veerligte leeservaring en fluitjieblasers. Elkeen met 'n eie klankbaan. Saamgestel deur ANNELIESE BURGESS.

Soos ’n padda in ’n pot water

As jy stoei om sin te maak uit ons deurmekaar, chaotiese, wonderlike, angstige land, is hierdie boek vir jou. Deur Max du Preez.

’n Verslaggewer het my ’n tyd gelede in ’n onderhoud gevra wie op my droomlys van spesiale gaste vir ’n aandete sou wees. John Kani en Zakes Mda, het ek gesê. En Christiane Amanpour, Neil deGrasse Tyson, Schalk Burger Jr., Afua Hirsch en Slavoj Žižek (ek sal sorg vir ekstra servette). En Tom Eaton...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X