EK lees oor die Amerikaanse digter Louise Glück, Nobelpryswenner vir letterkunde: “She’s not a cheerleader. She’s in no way a voice for any cause – she is a human being engaged in the language and in the world.”
Sy probeer ons van niks oortuig nie, sê hulle, maar help ons om die wêreld waarin ons leef te verken. Die paneel loof haar “unmistakable poetic voice that with austere beauty makes individual existence universal”. Net so het Zirk van den Bergh se klein, onambisieuse boekie Ek wens, ek wens hier by ons met groot pryse weggestap.
In die verskriklike jaar 2020 het die tyd miskien aangebreek vir tydlose, universele, eenvoudige romans sonder kwessies...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.