#BOEKBEDONNERD NR. 7 | Bisaro-fiksie, Franse Hugenote, stille ...

LEES HIER, LEES DAAR EN SIEDAAR

#BOEKBEDONNERD NR. 7 | Bisaro-fiksie, Franse Hugenote, stille waters en ’n man uit die dode

Welkom by die sewende uitgawe van ons boekeblad-wat-nie-'n-boekeblad-is-nie. Hierdie week kan jy onder meer lees van die Hugenote, die jag op ’n reeksverkragter, vetfiksie in Afrikaans, en ’n hartverskeurende verhaal vir volwassenes en tieners. Elke storie met 'n eie klankbaan. Saamgestel deur ANNELIESE BURGESS.

LEES DIT | Moderne werk oor die Franse Hugenote aan die Kaap

Max du Preez beveel 'n nuwe boek oor sy – en vele ander Suid-Afrikaners – se Hugenote-voorsate aan.

Is jy 'n Blignaut of 'n Theron? 'n Pienaar, Retief, Fouché, De Villiers, Giliomee, Malherbe, Coetzee, Viljoen, Du Plessis, Rossouw, Malan, Du Toit, Fourie, Nel, Terreblanche, Cronjé, Le Grange of 'n Le Roux? Of 'n Du Preez?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X