DIE Pretoria-somer het haar bloupers mantel kom swaai oor die stad. Sy pronk soos ’n primadonna wat flertse fluisterpers laat lê waar sy saans met die vroegreën se voordans-wind foxtrot. Teerstrate se grint lê belyn met tapyte jakarandatuitjies: eerbetoon vir die koms van die seisoen waarin ons kan opstaan ná ’n vreemde winter van afsondering.
Veels geluk, liewe maatjie
Dit was net-net lente toe ons vriende die Kuschkes voorbrand maak vir ’n langverwagte kuier vir Hantie se Oktober-verjaardag. Hulle was deur die ganse inperking net so katvoet soos ons. Hierdie Sondagmiddagete-fees het in ons verbeelding ook die viering van groter vryheid – sommer ook ’n paartie op die lewe – geword. Later het ons slapies getel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.