Von Meck se cowboys en pylstertengele

ONWEERSTAANBAAR

Von Meck se cowboys en pylstertengele

Dis nie nóg 'n roman oor 'n groot vrou wat met haar lyf vrede maak nie, skryf DEBORAH STEINMAIR oor Anoeschka von Meck se Die heelal op my tong. Dis eerder die verhaal van 'n vrou wat te intens liefhet.

EK lees deesdae Louise Glück, Nobelpryswenner vir letterkunde 2020, se verse soos dagstukke. Hoor hier:

Brutal to love
more brutal to die.
And brutal beyond the reaches of justice
to die of love.

Dit resoneer met nog 'n juweel wat ek dié week opgeneem het: Anoeschka von Meck se Die heelal op my tong: “Want sien, hier op Aarde het jou gees 'n lyf nodig om jou grenslose potensiaal vir liefde te kan uitleef ... Liefde is nie vir lafaards nie. Jy moet vrywillig kies om oor die krans van vrees te neuk.” En: “Vrees is 'n bliksem sonder 'n lyf en daarom soek hy joune.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.