KORTVERHAAL | As die grondgeitjie roep

STORIETYD

KORTVERHAAL | As die grondgeitjie roep

Aan die rotswand het iemand ’n bewertjie van krale en vere opgehang. Sy buk onder die rots in. Die bewertjie is steeds daar. Dit roer liggies in die wind. EMMIE BEDEKER is die skrywer van ons agtste kortverhaal deur lesers.

  • 06 November 2020
  • Mense & Kultuur
  • 5 min om te lees
  • artikel 20 van 27
  • Emmie Bedeker

“MA kan nie alleen gaan nie.”

“Bedaar, boeta. Ek het vir jare saam met jou pa hierdie paaie verken. Ons het nooit iets oorgekom nie. Nie eens ’n pap wiel gekry nie. Vir wat sal ek nou teenspoed kry? Verstaan tog, ek moet gaan. Dalk smelt die klip in my siel as ek alleen in die veld is.”

Albert sug. “Nou goed. E-pos vir my ’n kaart van Ma se roete. As jy ná twee dae nie tuis is nie, kom soek ek.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.