“EK wil meer met diere te doen hê,” sê ek vir Lexi. “Ek wil modderig raak, ek wil hê dit moet op my reën. Ek moet uit Johannesburg kom. Enige idees?”
“Ons kan as vrywilligers gaan werk by ’n reservaat naby die Krugerwildtuin. Ek weet hulle het hulp nodig.”
Naby die Kruger? Dit beteken wild. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.