SES VAN DIE BESTE | Die mees bedonnerde SA krimi’s van alle tye
As daar nou een persoon is wat jou kan van vertel van krimi's, is dit Jonathan Amid. Nie net verslind hy hulle nie, hy bestudeer hulle. Ons het hom gevra vir die ultimate moetleeslys.
Lyste is van nature onvolledig, subjektief, en wek die strydlus aan. Niemand gaan ooit heeltemal saamstem oor iets soos ’n topvyf in enige gegewe veld of genre nie. Wat wel duidelik was met die opstel van hierdie lyste is hoeveel uitstekende titels eenvoudig nié op die lys ingepas kon word nie. En hoeveel die trajek van die krimi-genre – een wat 'n groot verskeidenheid verhale en stemmings kan akkommodeer – in die Afrikaanse en Engelse mark van mekaar verskil. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.