Die oranje nar en die godsdiensgeen

DEERNIS

Die oranje nar en die godsdiensgeen

Bleeding heart liberalisme het haar onkreukbare strengheid stadig maar seker weggekalwe, skryf DEBORAH STEINMAIR. Sy wil eerder sagmoedig wees.

EK is nie 'n politieke ontleder of teoloog nie, hier volg die evangelie dus volgens 'n rusbankfilosoof wat die wêreld vanuit die ooghoeke beloer.

Ek het Saterdagaand saam met die hele Mamelodi gejuig nadat Battle Hymn of the Republic weggekwyn het. Dit was soos Oujaar. Die luggie deur my kamervenster het naglank met polsende ritme vibreer. Festive, soos my oorlede broer sou sê. Vreugdevure.

Die onttroonde boelie Trump het mense gepolariseer en almal hul ware kleure laat wys. Nou slaan hy sy hakskene in en sal hy gillend uit die ovaal kantoor gesleep moet word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X