Adjunk-hoofregter Raymond Zondo het die moeilikste job in Suid-Afrika. Maar wie is die man agter die fluweelstem, die pynlike hoflikheid en die skerp snydende intellek? vra ANNELIESE BURGESS.
ADJUNK-HOOFREGTER RAYMOND ZONDO se stem het dieselfde uitwerking as daardie beroemde CNN-agtergrondstem van James Earl Jones – gesaghebbend, diep en gerustellend kalm oor die soms stormagtige waters van die kommissie. Maar dit is ook sy houding, die manier waarop hy stil en uitdrukkingloos luister, en dan net op die regte oomblik ingryp met ’n vraag of vermaning om die getuienis in die regte rigting te laat vloei. Konsekwent hoflik. Byna gemoedelik, maar vlymskerp op sy merke.
Groen heuwels van Ixopo
Raymond Mnyamezeli Mlungisi Zondo is in 1960 tussen die groen heuwels van Ixopo in die KwaZulu-Natalse Middelland gebore – die heuwels wat Alan Paton beskryf het as “grass covered and rolling, and lovely beyond any singing of it”...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
ONAFHANKLIK VREESLOOS
Raymond Zondo: van arm seun tot regter-reus
Adjunk-hoofregter Raymond Zondo het die moeilikste job in Suid-Afrika. Maar wie is die man agter die fluweelstem, die pynlike hoflikheid en die skerp snydende intellek? vra ANNELIESE BURGESS.
Deel
ADJUNK-HOOFREGTER RAYMOND ZONDO se stem het dieselfde uitwerking as daardie beroemde CNN-agtergrondstem van James Earl Jones – gesaghebbend, diep en gerustellend kalm oor die soms stormagtige waters van die kommissie. Maar dit is ook sy houding, die manier waarop hy stil en uitdrukkingloos luister, en dan net op die regte oomblik ingryp met ’n vraag of vermaning om die getuienis in die regte rigting te laat vloei. Konsekwent hoflik. Byna gemoedelik, maar vlymskerp op sy merke.
Groen heuwels van Ixopo
Raymond Mnyamezeli Mlungisi Zondo is in 1960 tussen die groen heuwels van Ixopo in die KwaZulu-Natalse Middelland gebore – die heuwels wat Alan Paton beskryf het as “grass covered and rolling, and lovely beyond any singing of it”...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.