DIE Facebook-blad het nie geweet wat hom tref nie. Was dit nie dat die kommentaar op die knap-sit-kêrels in Afrikaans was nie, het die sensors waarskynlik al 'n hele paar keer met die skêr ingeklim. Die kwinkslae was eers versigtig, maar nou word daar laat waai. Mooi soos dié gespierde manne het skielik 'n ander dimensie gegee aan boere, trekkers, gesaaides en velskoene.
“Skielik wil ek boer. My oë trek skeel, my asem roggel, my kniëe gee in, my hart klop soos karperde. Ek wil plant en saai,” sug een van die bewonderaars.
“My oë het nog nooit so lekker gekry nie!”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
SA se hekke staan oop