KORTVERHAAL | ’n Ware verhaal (formally known as ’n kak storie)

LEES EN SKRYF

KORTVERHAAL | ’n Ware verhaal (formally known as ’n kak storie)

Ons eerste rondte kortverhale sluit af op 'n hoë noot met hierdie bydrae deur TERRY-ANN ADAMS. Al die stories is onderaan dié een te lees.

KYK hier, hoor hier. Wat ek jou nou gaan vetel, is somme ’n kak storie. Ek sê nie dis nie die waarheid nie, ek sê manet as jy die storie wil glo dan is dit ma jou problem. Is maar so met meeste van die happenings hier by ons. Is of too good to be true of too true to be good. Dinge is nooit net normal nie. Kykie voor ek jou die storie vetel, moet ek jou die rules en regulations van die plek vetel. Jy moet jou skoene uittrek. Jy moet daai stukkie brood eet en most importantly, jy moet jou bek hou.

Onse storie begin in ’n lift op pad hemel toe. Gerald is besig om te contemplate hoe was hy ’n vuilgat innie lewe. Die bodyguard wat gestuur was om saam met hom te operate is mooi siek en sat vir Gerald se kak praat en nou het die lift nog gaan staan. Ons kry toe die call: “Ouens, wat gaan nou aan die lift is tŝo stukkend en die man praat van sy boring lewe.”

Petta lag kliphard. “Nee my bru, moenie worry nie, daai ouens sê dis loadshedding.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.