John Lennon was toe nie die enigste dromer nie

I HOPE ONE DAY YOU'LL JOIN US

John Lennon was toe nie die enigste dromer nie

Die Beatle John Lennon is dié week 40 jaar gelede in New York vermoor. MAX DU PREEZ skryf oor dié musiek-ikoon se invloed op sy lewe.

IN my middel-20’s het ek 'n ronderaam-bril gedra en baie lang hare gehad. Ek was lief daarvoor om ’n hoed te dra en soms het ek ’n sigaret van my lippe laat hang.

Wat kan ek sê, ek was 'n stadige ontwaker. Om rolmodelle uit populêre kultuur na te aap is eintlik iets wat 'n mens in jou tienerjare doen. Maar om openlik te rebelleer in 'n streng Afrikaner-Christelik-Nasionale omgewing soos myne was maar moeilik. Dit het 'n paar jaar gevat om Kroonstad uit my sinapse te kry.

Die ronderaam-bril en hare was dié van John Lennon, die hoed en sigaret was dié van Hunter S. Thompson, die koning van Gonzo, selfverklaarde “doctor of journalism”. Dis die enigste twee helde wat ek ooit gehad het – vergewe my maar, genl. Christiaan de Wet. (Lees meer oor Thompson hier (https://www.rollingstone.com/culture/culture-news/rolling-stone-at-50-how-hunter-s-thompson-became-a-legend-115371/).)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.