Klipsop vir die maer tye

SIT HAND BY

Klipsop vir die maer tye

'n Volksverhaal, soos oorgelewe(r) deur CLARI NIEMAND, wat die laaste ses maande gehelp het by 'n voedingsprojek vir gesinne wat hul brose hand-na-mond-inkomste verloor het toe inperking afgekondig is.

Eendag was daar …

'n soldaat wat op pad huis toe was ná die oorlog. In die dorpies waardeur hy moes reis was die mense nie altyd vriendelik nie. Almal was maar versigtig vir vreemdelinge, veral vir soldate. Maar hy kon darem plek kry om te slaap en iets om te eet as hy gelukkig was. Die oorlog het nie alle harte kliphard gemaak nie. 

Dis Dinsdagaand half ses en aandete in my eie huis moes teen hierdie tyd al halfpad gereed gewees het, maar ek het nog nie eens begin dink wát eet ons nie. Ek luier in die tuin. Wie wil in elk geval dié tyd van die dag binnekant wees? ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.