’n Ode aan my Dorah Sitole

ONS VIER JOU VANDAG EN ALTYD, MAMDORAH

’n Ode aan my Dorah Sitole

Sy was ’n deernisvolle swart vroueredakteur en ’n baanbreker, maar ook ’n sagte, moederlike figuur – iemand wat ’n onuitwisbare stempel van leierskap afgedruk het. NADIA GOETHAM bring hulde aan Dorah Sitole, wie se lewe op 3 Januarie deur Covid-19 geëis is.

Liefde, Nadia

Ns. Ek sal jou binnekort sien en ons sal ons eie viering hê – middagete is op my!

Met hierdie woorde het ek my huldeblyk aan MamDorah Sitole geëindig wat op die bekendstelling van haar jongste kookboek, Dorah Sitole: 40 Years of Iconic Food, op 12 Desember 2020 deur 'n voormalige kollega voorgelees is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.