Nataniël, <em>Huisgenoot</em> en die sin vir die absurde
ELKE HUIS HET SY KRUIS
Nataniël, Huisgenoot en die sin vir die absurde
Huisgenoot en Nataniël is nasionale skatte, skryf DEBORAH STEINMAIR. Hulle boekstaaf ons vergrype, afwykings en versugtings, en hou rekord van ons wêreldvreemdheid.
It's every generation throws a hero up the pop charts Medicine is magical and magical is art Think of the boy in the bubble And the baby with the baboon heart – “The Boy in the Bubble”, Paul Simon
DIE eerste De Huisgenoot het in 1916 verskyn. In die 1960’s stuur my ouma my klokslag om vir haar “die jongste Huisgenoot en 'n Peppermint Crisp” te gaan koop. Die woord “jongste” verwar my in hierdie konteks. Sou dit die nuutste een wees waarna sy soek, stres die neurotiese kind kaalvoet op pad kafee toe – nodeloos – want daar is gewoonlik net een uitgawe op die rak.
My ma is 'n hippie of ten minste folksy, met lang, reguit hare, lang aartappeldruk-rompe, knoop-en-doop-bloese, slavinsandale en 'n kitaar. Sy lees eerder Engelse tydskrifte: Darling, Fair Lady, Personality. En my pa Scope, skaamteloos...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
ELKE HUIS HET SY KRUIS
Nataniël, Huisgenoot en die sin vir die absurde
Huisgenoot en Nataniël is nasionale skatte, skryf DEBORAH STEINMAIR. Hulle boekstaaf ons vergrype, afwykings en versugtings, en hou rekord van ons wêreldvreemdheid.
Deel
It's every generation throws a hero up the pop charts
Medicine is magical and magical is art
Think of the boy in the bubble
And the baby with the baboon heart
– “The Boy in the Bubble”, Paul Simon
DIE eerste De Huisgenoot het in 1916 verskyn. In die 1960’s stuur my ouma my klokslag om vir haar “die jongste Huisgenoot en 'n Peppermint Crisp” te gaan koop. Die woord “jongste” verwar my in hierdie konteks. Sou dit die nuutste een wees waarna sy soek, stres die neurotiese kind kaalvoet op pad kafee toe – nodeloos – want daar is gewoonlik net een uitgawe op die rak.
My ma is 'n hippie of ten minste folksy, met lang, reguit hare, lang aartappeldruk-rompe, knoop-en-doop-bloese, slavinsandale en 'n kitaar. Sy lees eerder Engelse tydskrifte: Darling, Fair Lady, Personality. En my pa Scope, skaamteloos...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.