SAMUEL Mashimbi het uit sy eie besluit om die massiewe woonbuurt van Tembisa noord van Johannesburg te begin skoonmaak. Met ’n bevolking van ongeveer ’n halfmiljoen is Tembisa die naasgrootste swart township in Suid-Afrika. Maar dís wat Samuel wou doen.
“I was joined by three volunteers this past week. We worked all morning, clearing the weeds and picking up litter at the corner of Jackie Ncube Street, Ibaxa Section and also at Mabolekwa Street, Isiziba Section.”
Só het hy by ’n eenvoudige kruising van twee strate begin. ’n Paar manne wat rondgestaan het, het ingespring...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.