KOMPLOTKOKERY
QAnon | Die likkewaanbreine prut soos lawa
Fopnuus, gonswoorde en hutstekens – die virus wen veld. Die sosiale media het die wêreld nie net in 'n dorp verander nie, maar in 'n meenthuiskompleks, skryf DEBORAH STEINMAIR. Dis 'n drukkoker van aggressie, wanpersepsie, waninligting en misverstand.
KOMPLOTKOKERY
QAnon | Die likkewaanbreine prut soos lawa
Fopnuus, gonswoorde en hutstekens – die virus wen veld. Die sosiale media het die wêreld nie net in 'n dorp verander nie, maar in 'n meenthuiskompleks, skryf DEBORAH STEINMAIR. Dis 'n drukkoker van aggressie, wanpersepsie, waninligting en misverstand.
Deel
ONS woon in 'n meenthuiskompleks. Dis 'n drukkoker vir huishoudelike dramas, veral in hierdie desperate dae waar laegraadse depressie net onder die oppervlak huiwer.
Een oggend word ons gewek deur bloedstollende gille. 'n Vrou s’n. Reg langs ons. Onmiddellik dawer voetstappe en hamer kneukels aan die deur – bure het gaan ingryp. Deur die venster sien ons die verskrikte kleintjies op die balkon waar hulle uitgesluit is saam met ’n ouer broer wat probeer troos. Hoeveel mense pas in 'n drieslaapkamerwoonstel? Hulle is later vort en nou woon daar wéér 'n gesin met heelparty kinders, een 'n blokfluitblaser en 'n ander 'n kitaartokkelaar.
Die eenheid aan ons ander kant word, glo ek, deur die veiligheidspolisie gebruik vir tydelike huisvesting van mense in getuiebeskerming. Die inwoners – 'n hele reeks van hulle in die agt jaar wat ons hier woon – is altyd soos spoke wat jy nooit sien of hoor nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.