DIE liefde maak die tonge los, maar het nie noodwendig baie woorde nodig nie. Ons open die verrigtinge met ’n liefdesgedig wat Bertus Wessels “jare gelede op papier gesit het”:
ek het vanjaar
jy weet
suksesvol pronkertjies
gekweek
net jy
katjiepiering my meer..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.