Van bioom na bioom op pad na Die Hel

GAMKASKLOOF

Van bioom na bioom op pad na Die Hel

FLORENCE DE VRIES en RUPERT KOOPMAN het saam met hul vyfjarige dogtertjie ontvlugting gesoek van die derde vlaag van Covid-19 en toe besluit om Die Hel te gaan besoek, 18 maande nadat hulle oorspronklik daarheen sou gaan.

  • 19 Februarie 2021
  • Mense & Kultuur
  • 5 min om te lees
  • Florence de Vries en Rupert Koopman

“In the middle of the journey of our life I found myself within a dark woods where the straight way was lost." – Dante Alighieri (Inferno)

’N MENS sou seker Dante se metafoor oor die sonde kon gebruik om die lewe tydens die Covid-19-pandemie te beskryf. Die dae en weke en maande het lank reeds verduister en soos glinsterende seepborrels wat meteens uit ’n opgewonde kinderhandjie verdwyn, al ons blink planne vir ’n lekker reis.

Aan die begin van Februarie – ’n volle 18 maande nadat ons ons eerste bespreking gemaak en gekanselleer het – vat ons uiteindelik die pad saam met ons vyfjarige dogtertjie na ons bestemming: Die Hel. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X