PORTRETTE | Die virus pluk die mooiste blomme

RUS SAG, MAATJIES

PORTRETTE | Die virus pluk die mooiste blomme

Die digters RONELDA S. KAMFER en NATHAN TRANTRAAL stel 'n portretreeks saam wat uitbeeld hoe die virus sy tol op die gewone man en vrou op straat eis. Ronelda vertel die stories en Nathan is die illustreerder. Die vierde ‘galery’ in dié reeks fokus op House Tulip, ’n tehuis vir bejaardes, se tuinliefhebbers.

  • 26 Februarie 2021
  • Mense & Kultuur
  • 1 min om te lees
  • Ronelda S. Kamfer & Nathan Trantraal

4. House Tulip Care Home

Shirley Adams, 70 jaar oud

Wanneer my tyd kom,..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X