Jane Fonda in drie bedrywe

LAAT DIT BRAND

Jane Fonda in drie bedrywe

In die kollig by die Golden Globes verlede Sondag was daar Jane Fonda die onbetwiste ster, Jane Fonda die aktivis, Jane Fonda die klimaatstryder en bo alles Jane Fonda die wraakgodin van alle pogings om ouer vroue se monde te snoer. ANNELIZE VISSER herontdek haar net toe sy haar nodig het.

JANE FONDA se derde bedryf het 23 jaar gelede begin, met haar 60ste verjaardag.

In ’n onderhoud met Oprah Winfrey kort daarna het sy dit só beskryf: “As aktrise weet ek hoe belangrik die derde bedryf is. Die derde bedryf maak sin van die eerste en tweede. Die eerste en tweede bedryf kan interessant wees, maar jy weet nie wat hulle beteken nie. Dan trek ’n goeie derde bedryf alles bymekaar.”

Dit was ’n weerlose Fonda wat met Winfrey gesels het. Haar huwelik met die mediamagnaat Ted Turner was pas verby en sy het tydelik by haar dogter, Vanessa, in ’n voorstad van Atlanta tuisgegaan. Sy was vir die derde keer met ’n alfa-man getroud, en het vir die derde keer ervaar dat sy haarself ter wille van ’n verhouding opsy skuif. Sy was meer as 10 jaar laas op die verhoog...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.