Van Duits-Wes-Afrika na Namibië: my herkoms

TOTER MISSIONAR

Van Duits-Wes-Afrika na Namibië: my herkoms

HORST KLEINSCHMIDT is een van die meer beskeie ikone van die stryd vir demokrasie in Suid-Afrika. Hy was eens Beyers Naudé se regterhand, voog van Nelson Mandela se kinders, ’n politieke gevangene, ’n sleutelfiguur in die internasionale anti-apartheidbeweging en ’n senior staatsamptenaar in die demokratiese bestel. Kleinschmidt gaan vir die volgende paar maande die storie van sy besonderse lewe hier vertel.

My herkoms – Episode 1

As die verlede swaar druk op die hede: bitter wortels

Die muur van stilswye
wat oor baie jare verrys het,
rus swaar op die slagoffers
se familie
en op die verdrukkers,
en staan rotsvas
want die nageslag,
die tweede en selfs derde generasie,
dra telkens die familie se mites oor,
en word só “medepligtiges”
van die ouer generasie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X