’n Duisend probleme en ontelbare oplossings – dís die swaarkry én die lekkerkry van vertaal, skryf ANNELIZE VISSER. Haar vertaling na Engels van Marita van der Vyver se memoires, ’n Baie lang brief aan my dogter, het die afgelope week verskyn. En soos altyd ná afloop van ’n vertaalprojek sweer sy hoog en laag sy gaan dit nooit weer doen nie. Tot die volgende keer …
IN Marita van der Vyver se memoires is daar 111,323 woorde, 7,843 reëls (in ’n Word-dokument), 1,972 paragrawe en eenduisend probleme.
Dit is nie die skrywer, leser of resensent se probleme nie, dis die vertaler s’n, en wat dit nog meer ontsagwekkend maak, is dat daar vir feitlik elkeen van dié probleme ontelbare oplossings is. Die eerste probleem meld in die eerste sin aan:
Eintlik behoort ek hierdie brief in Frans te skryf, maar ’n tweede of derde taal sal altyd ’n taal van die verstand eerder as die hart wees. En wanneer ’n ma haar eie storie vir haar dogter wil vertel, moet sy dit in die taal van haar hart doen. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
VAN DIE EEN TONG NA DIE ANDER
Lesse vir ’n beginnervertaler
’n Duisend probleme en ontelbare oplossings – dís die swaarkry én die lekkerkry van vertaal, skryf ANNELIZE VISSER. Haar vertaling na Engels van Marita van der Vyver se memoires, ’n Baie lang brief aan my dogter, het die afgelope week verskyn. En soos altyd ná afloop van ’n vertaalprojek sweer sy hoog en laag sy gaan dit nooit weer doen nie. Tot die volgende keer …
Deel
IN Marita van der Vyver se memoires is daar 111,323 woorde, 7,843 reëls (in ’n Word-dokument), 1,972 paragrawe en eenduisend probleme.
Dit is nie die skrywer, leser of resensent se probleme nie, dis die vertaler s’n, en wat dit nog meer ontsagwekkend maak, is dat daar vir feitlik elkeen van dié probleme ontelbare oplossings is. Die eerste probleem meld in die eerste sin aan:
Eintlik behoort ek hierdie brief in Frans te skryf, maar ’n tweede of derde taal sal altyd ’n taal van die verstand eerder as die hart wees. En wanneer ’n ma haar eie storie vir haar dogter wil vertel, moet sy dit in die taal van haar hart doen. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die ABC van die T in LGBTQ
Boeksusters keer die boekbedryf op sy kop
Hoop én hulp vir beroertepasiënte
Jane Fonda in drie bedrywe
Só vind jy liefde aanlyn
Die hart van Huisraad
Waar die hart van vol is …
Deel
-
Deel
Annelize Visser
JoernalisAnnelize Visser is ’n skrywer en vertaler en was tot in 2021 lid van die Vrye Weekbladspan. Sy werk tans as storieverteller by ’n internasionale gesondheidsorgprojek. Sy woon in Darling, maar vermoed sy is nie regtig vir die platteland bestem nie.