DIE mensdom doen dit al eeue lank: noteer die geskiedenis aan die hand van helde. Skurke ook, maar veral helde. En meestal militariste – Spartacus, Attila die Hun, Alexander die Grote, Oliver Cromwell, Napoleon, koning Shaka, Christiaan de Wet, Robert E. Lee, Erwin Rommel en so aan.
Dit is seker verstaanbaar dat ons mense wat as dapper beskou word, wil onthou. Maar as ons dapperheid met verowering en oorlog gelykstel, perpetueer ons 'n ou romantisering van geweld.
'n Soldaat (of generaal) wat nié “dapper” is nie, is 'n mislukking – dit is 'n beroep wat eis dat jy jou lewe waag en dié van ander neem...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
STROOM-OP
Ware dapperes dra nie gewere nie
MAX DU PREEZ vertel die stories van vyf mense wat waagmoed en inbors verpersoonlik.
Deel
DIE mensdom doen dit al eeue lank: noteer die geskiedenis aan die hand van helde. Skurke ook, maar veral helde. En meestal militariste – Spartacus, Attila die Hun, Alexander die Grote, Oliver Cromwell, Napoleon, koning Shaka, Christiaan de Wet, Robert E. Lee, Erwin Rommel en so aan.
Dit is seker verstaanbaar dat ons mense wat as dapper beskou word, wil onthou. Maar as ons dapperheid met verowering en oorlog gelykstel, perpetueer ons 'n ou romantisering van geweld.
'n Soldaat (of generaal) wat nié “dapper” is nie, is 'n mislukking – dit is 'n beroep wat eis dat jy jou lewe waag en dié van ander neem...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Meer as net ’n rooi baret en gebalde vuis
Schalk sr. soek ‘groundswell van regte ouens’
’n Gesprek met Mandela
’n Poëtiese gedagte en baie landmyne
Polarisasie is water op Solidariteit se meul
Hlophe: Krisis vir regspraak én politiek
Van Zyl Slabbert: ’n man met ’n roeping
Zuma se botsing met die Grondwet was onvermydelik
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.