Is jy nie Grethe Fox nie?

DIT WAS ALLES DIE MOEITE WERD

Is jy nie Grethe Fox nie?

In 1989 het 'n kleurfoto van die aktrise Grethe Fox op Beeld se voorblad verskyn. Sy was in kakie geklee en het met gebalde vuis ‘Nkosi Sikelel'iAfrika’ gesing. Die geleentheid was die verwelkomingsaamtrek vir sewe vrygelate ANC-leiers by Soccer City. Die meeste mense sou haar eerder só onthou as vir die talle rolle wat sy as aktrise vertolk het, het CHARLES LEONARD toe geskryf. Dié storie oor hulle gesprek het in die Vrye Weekblad van 23 Februarie 1990 verskyn.

  • 05 Mei 2021
  • Mense & Kultuur
  • 8 min om te lees
  • artikel 6 van 8
  • Charles Leonard

GRETHE FOX het al baie lof as aktrise ontvang. Een van haar grootste dae was egter Dinsdag by Wits en dit het niks met toneel te doen gehad nie.

ANC-leier Ahmed Kathrada het Dinsdag die studente by dié universiteit se oriënteringsweek toegespreek. Ná die toespraak het Grethe hom gaan bedank.

Toe sy haar hand uitsteek om haarself voor te stel, vra Kathy: “Is jy nie Grethe Fox nie? Ek het al baie van jou gelees in die koerante en jou oor televisie gesien toe ek nog in die tronk was. Jy was mos ook Dakar toe in 1987 om met die ANC te gaan gesels?"..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.