Seks as spanningslyn in ’n riller wat jou laat hyg

SEKS IS NOOIT NET SEKS NIE

Seks as spanningslyn in ’n riller wat jou laat hyg

Die gewaagde skrywer Erla-Mari Diedericks het pas ’n gewaagde riller die lig laat sien waarin die rolle van mans en vroue deurgaans op hulle kop gedraai word. Die krimiskrywer SIDNEY GILROY het hygend agter die hoofkarakter aangelees, en per-epos met Erla-Mari gesels.

  • 12 Mei 2021
  • Mense & Kultuur
  • 8 min om te lees
  • Artikel 5 van 8
  • Sidney Gilroy

EK is nie iemand wat van seks af wegskram nie. Natuurlik nie. Ek is ’n man. Dit is wat die samelewing van my verwag. Bultend. Stuwend. Spuls. Beurend. Altyd beurend na vore.

Laat ek dit anders stel: Ek glo nie in grade van jagsheid nie. Daar is nie ’n grys gebied nie. Jy is tans jags of jy was jags. En as jy nie is nie, is die kanse goed dat iemand jou lus onlangs vir jou geblus het. En dit is presies wat die hoofkarakter in die nuwe roman Dominique doen.

Teen ’n prys...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.