Trots op die Boere, sê KK

KENNETH KAUNDA 1924-2021

Trots op die Boere, sê KK

Oudpres. Kenneth Kaunda van Zambië is gister in die ouderdom van 97 oorlede. MAX DU PREEZ vertel van sy ongewone brekfis met KK in die presidensiële woning in Lusaka, wat 'n preek oor gesonde kos en 'n geskiedenisles ingesluit het.

EKhet in 1983 Lusaka toe gevlieg vir 'n onderhoud met die leier van Swapo, Sam Nujoma, wat by State House, die presidensiële woning waar Nujoma altyd tuisgegaan het, gedoen sou word.

Kaunda se perssekretaris was 'n baie vriendelike en behulpsame man en was selfs nog vriendeliker toe hy verneem dat ek 'n Afrikaner is. Hy het verduidelik dat Nujoma se vliegtuig weens tegniese probleme nog in Luanda was en dat dit onseker was wanneer hy sou kon vlieg.

Ek het my probleem verduidelik: Ek was op die laaste vlug daardie middag terugbespreek en het nie geld saamgebring vir 'n hotelkamer nie. Ek sou maar moes terug en later eendag weer probeer om 'n afspraak te kry...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.