Jesse Duarte: die aide agter die troon

MANDELA SE REGTERHAND

Jesse Duarte: die aide agter die troon

Jesse Duarte, deesdae adjunk-sekretaris-generaal van die ANC, was in 1993 reeds drie jaar in een van die warmste stoele in Suid-Afrika se politiek: spesiale assistent van die destydse president Nelson Mandela. Dié onderhoud met haar deur CHRISTELLE TERREBLANCHE het op 22 Januarie 1993 in Vrye Weekblad verskyn.

  • 14 Julie 2021
  • Mense & Kultuur
  • 8 min om te lees
  • artikel 7 van 9
  • Christelle TerreBlanche

IN die eerste vyf minute antwoord Jesse Duarte al die vrae wat ek in die volgende uur wou vra – in 'n uiters gekondenseerde formaat. Of dit net oefening is en of sy met die talente van antisipering en opsomming gebore is, wil sy nie sê nie. Maar dit is presies waarom sy so 'n besondere rol vervul.

Haar pligte in Mandela se ultrabesige kantoor en waar hy ook al reis, vereis hoofsaaklik dat sy die massas inligting, versoeke en eise waarmee hy gepeper word, so vinnig moontlik deurlees, beoordeel, ontleed en dit dan so gekondenseerd moontlik aan die president oordra. In werklikheid is sy sy “hands-on" adviseur van die een spannende oomblik tot die volgende krisis.

Dit is alles behalwe 'n agt-tot-vyf-werk, beklemtoon sy. En agter die innemende glimlag en stemtoon skuil 'n baie taai stukkie mens. Sy weet duidelik hoe om die koring van die kaf te skei...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.