Sewe dae op die verslete planeet

KALSARIKÄNNIT

Sewe dae op die verslete planeet

My pa is dood, sy hond Dassie is verlore en mense ly honger, maar my kat red my. Miskien het hierdie dae my meer verdraagsaam gemaak. Hou moed en hou net vas aan iets, skryf DEBORAH STEINMAIR.

It was a slow day
And the sun was beating
On the soldiers by the side of the road
There was a bright light
A shattering of shop windows
The bomb in the baby carriage
Was wired to the radio
– Paul Simon

HOE verwoord ons die werklikheid?

Het ons genoeg woorde? Ek hunker na een woord wat ’n hele prentjie skilder, soos die Finse woord “kalsarikännit” wat beteken om alleen in jou nagklere dronk te word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X