APARTHEID IS IN SY MOER
Die lewe en tye van Piet Koornhof
Piet Koornhof, Rhodes-student, voorste Broederbondleier, briljante politikus, omstrede minister, ambassadeur, het gesê hy het al in 1949 geweet apartheid kon nooit werk nie. Tog was hy jare lank in die hart daarvan – om van binne te hervorm, sê hy in 'n wydlopende onderhoud. Die Koornhof-verhaal is ook 'n stukkie SA geskiedenis. MAX DU PREEZ het in 1993 in Bloubergstrand met die omstrede Koornhof oor sy politieke lewe en sy siening van die toekoms gaan gesels. Hierdie onderhoud kom uit die Vrye Weekblad-argief van 14 Oktober 1993.

Deel
Vertel my van u jare aan Oxford en van u omstrede doktorsverhandeling waarvan die laaste blaaie in Suid-Afrikaanse biblioteke uitgeskeur is.
Ja, ek het daai tyd al – 1950, 1951 – geskryf apartheid is in sy moer voor hy begin het. Ek het in my tesis bewys sekere goed is struktureel bepaaI in Suid-Afrika, en een daarvan was dat apartheid in Suid-Afrika nie kon werk nie en tot 'n revolusie kon lei. Dis hoekom die Iaaste bladsye van my tesis in Suid-Afrikaanse biblioteke uitgeskeur is, wie dit ook al gedoen het. Ek het ná Stellenbosch 'n Rhodes-beurs Oxford toe gekry en het social anthropology gaan doen. Ek het gedink ek het hier 'n geleentheid om onbevange en uit 'n wetenskaplike oogpunt te gaan uitvind wat gaan met my vaderland gebeur. Hulle het my eers net aanvaar vir 'n BA-graad, maar nadat ek 'n sinopsis aan die Board of Faculties voorgelê het oor wat ek wiI doen, to examine society from a specific point of view, to see how it is structured, and what this structure determines, het hulle my toegelaat om dadelik my D. Litt te doen en sommer vir my 'n beurs ook gegee om verder te gaan.
Die titel van die tesis?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Oproer en plundering was ’n wekroep
Ons wag op die kaptein
Vra vir pappie oor TZ se bloed aan sy hande
Zuma: ’n Nasie kry sy selftrots terug
Ons demokrasie kort ’n bloedoortapping
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.