9 dinge wat kinders wat moor my geleer het

KAN JY DIT OORVERTEL?

9 dinge wat kinders wat moor my geleer het

Hoe maak mens 'n kind groot wat nié moor nie? ANDRÉ LE ROUX blaai deur sy boek Kinders wat moor: Wie se skuld is dit? en haal ’n paar lesse daaruit. Dié artikel het oorspronklik op 28 Februarie 2020 in Vrye Weekblad verskyn.

  • 18 Augustus 2021
  • Mense & Kultuur
  • 9 min om te lees
  • artikel 7 van 10
  • André le Roux

1. Ouers is nie alles nie

Natuurlik wil ouers dit nie hoor nie.

Dis min of meer die klip wat die navorser Judith Rich Harris reeds in 1988 in die bos gegooi het met haar boek The Nurture Assumption. Daarin sê sy die aanname wat mense maak dat ouers so belangrik in ’n kind se lewe is, is verkeerd. Dis die invloed van die kind se maats, sy portuurgroep, wat die kind die res van sy lewe sal bybly...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.