Toe Herman Charles Bosman se Oom Schalk nog kon praat ...

UIT DIE ARGIEF

Toe Herman Charles Bosman se Oom Schalk nog kon praat ...

In 1990 het Patrick Mynhardt (12 Junie 1932 – 25 Oktober 2007) op 58-jarige ouderdom reeds 38 jaar lank toneel gespeel, maar volgens hom het hy steeds boggherôl van die lewe geweet en moes hy toneel speel ‘om die kak uit sy sisteem te kry’. PEARLIE JOUBERT het vir Vrye Weekblad van 23 November 1990 met die veteraanakteur gaan praat wat toe as Oom Schalk Lourens in Just Jerepigo te siene was.

  • 18 Augustus 2021
  • Mense & Kultuur
  • 9 min om te lees
  • artikel 8 van 10
  • Pearlie Joubert

Hoekom speel jy toneel?

Omdat ek niks anders kan doen nie. Ek het per ongeluk ’n akteur geword. Akteurs is verskeurde mense – ék is. As ek nie toneel gespeel het nie, sou ek totaal waansinnig gewees het en seker in ’n malhuis. Ek het die terapie van toneel speel nodig. Ek moet die kak uit my sisteem uitspeel. Dit is asof mens ’n siekte binne jouself het. Ek wil mense entertain en happy maak. Hulle laat lag en huil en identifiseer met wat ek opvoer. Die huil is ook belangrik: ’n mislukte love affair is lieflik. Ek huil my gat af. Life can be so beautiful, so sad, so stupid. Mense is net só – beautiful, sad en stupid.

Watse terapie bied toneelspel? ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.