Geordin Hill-Lewis: Kaapstad se volgende (en jongste) ...

BASTA MET SLAGOFFERSKAP

Geordin Hill-Lewis: Kaapstad se volgende (en jongste) burgemeester?

ANNELIESE BURGESS praat met die 35-jarige Geordin Hill-Lewis wat pas aangewys is as die DA se burgemeesterskandidaat vir Kaapstad.

DIS 6:30 in die oggend. Geordin Hill-Lewis staan voor die stoof in sy huis in Edgemead in Kaapstad en maak roereier vir sy sesjarige dogtertjie, Ava. En praat terselfdertyd met my op die foon.

Dit is drie dae sedert hy aangewys is as die DA se nuwe burgemeesterskandidaat vir Kaapstad. Hierdie vroegoggend-gleuf is die enigste oop gaatjie vir my in sy skedule. Die ritme van sy lewe het nogal radikaal verander, vertel hy.

“'n Paar dae gelede was ek nog in beheer van my dagboek," lag hy. “Dit is 'n groot aanpassing vir my en vir my gesin."..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X