Teken in en wen wyn

GEBORGDE ARTIKEL

Teken in en wen wyn

Lesers wat in September op Vrye Weekblad inteken, kan een van 15 kiste Jan Harmsgat-wyne wen, en diegene wat reeds ingeteken het, kan twee aande in Jan Harmsgat Country House wen.

Ons weet die Vrye Weekblad-gemeenskap waardeer die lekker dinge in die lewe, en daarom kan lesers wat in September op Vrye Weekblad inteken een van 15 kiste Jan Harmsgat-wyne wen.

Local is regtig lekker en die Jan Harmsgat-plaas (of JHG) in die Robertsonvallei maak plaaslike wyne wat ’n mens gerus beter kan leer ken, veral in Erfenismaand. JHG maak wit- en rooiwyn van topgehalte.

Teken vandag in op Vrye Weekblad en geniet Max du Preez se jongste politieke ontleding of Anneliese Burgess se slim kommentaar met ’n glas volronde wyn in die hand...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.