’n Rare voël en sneeu in die Karoo

DIE STORIE VAN AGNES

’n Rare voël en sneeu in die Karoo

Petrovna Metelerkamp se nuwe Jeanne Goosen-boek laat haar met die gevoel dat ons enigste hoop daarin lê om na mekaar se stories te luister, sê DEBORAH STEINMAIR. En dit laat haar huil oor al die boeke wat Jeanne eintlik moes geskryf het.

PETROVNA Metelerkamp pluk in die jaar van die Heer 2021 weer ’n haas uit die hoed en laat ’n nuwe Jeanne Goosen-boek die lig sien.

Die boek bestaan uit twee dele, naas mekaar in een band uitgegee: Sneeu in die Karoo deur Jeanne, saam met Agnes se stories deur Agnes Morao.

Die gebeure in hierdie boek speel in 1992 af, agt jaar voordat ek vir Jeanne ontmoet het. Sy het die storie dikwels vertel, van haar en Agnes se verblyf in Nieu-Bethesda in die jaar toe dit gesneeu het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.