Eugène Terre’Blanche oor Boere, Afrikaners en die ANC

UIT DIE ARGIEF

Eugène Terre’Blanche oor Boere, Afrikaners en die ANC

Vir baie was hy ’n held, vir baie ander was hy alles wat verkeerd was met ons land eens op ’n tyd ... In Mei 1990 het CHRISTELLE TERREBLANCHE namens Vrye Weekblad met die Groot Karwats by die AWB se destydse nuwe kantore op Ventersdorp gaan gesels oor Boere, Afrikaners en die ANC.

  • 27 Oktober 2021
  • Mense & Kultuur
  • 10 min om te lees
  • artikel 7 van 8
  • Christelle Terreblanche

Gaan julle regtig skiet?

Ek gaan nie my land afstaan aan die ANC nie. Nooit. Ek is bereid om hulle hul tradisionele nasionale state te gee, maar hulle vat nie my land nie. Dit is finaal. En ek gee nie om op watter wyse hulle dit probeer doen nie. Ek sal dit nie afstaan nie.

Wat is die volgende stap?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.