LEESGOED
Boekbedonnerd nr. 31 | Millenniër-angs, white trash, swart woede, geestesiektes en die glibberigheid van skuld
Dié week skryf DEBORAH STEINMAIR oor 'n komplekse, feministiese roman van Azille Coetzee, twee besonderse outobiografieë van Barbara Masekela en Terry Angelos, en 'n selfhelpgids van Pieter van Zyl oor persoonlikheidsafwykings en geestesiektes, ook met 'n outobiografiese element.

Deel
1. Soveel meer as net ’n romkom
Die teenoorgestelde is net so waar deur Azille Coetzee is 'n roman wat afwyk van die romantiese resep. Waarin die skrywer slaag, is om die kwessies en kopruimte van millenniërs te laat oopvou.
Ek was beïndruk met Coetzee se In my vel, haar memoires oor wit-wees, vrouwees, Afrikanerskap. Ek het gewonder of iemand met ’n doktorsgraad in filosofie ’n leesbare roman kan skryf: Sal dit nie presieus en selfbewus wees, sal haar hand nie te swaar wees, sal sy dit nie te filosofies laai nie, die karakters met te veel ideologiese bagasie opsaal nie? Die antwoord op al hierdie bedenkings is “nee”. Die roman is eindeloos onderhoudend en vlot, die karakters word deel van jou koplandskap. Op ’n sekere (vlak) vlak kan jy dit amper lees as chicklit – Jane Austen vir die 2020’s, Thirtysomething vir hierdie millennium. Ek kan al die romkom op die silwerdoek sien, slick en gesofistikeerd dog toeganklik, soos Four Weddings and a Funeral...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikelDeborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.