Pitgitstikdonker: Van Kapoor na Yskor

#GLASHALFLEEG

Pitgitstikdonker: Van Kapoor na Yskor

ANDRIES BEZUIDENHOUT ry van Alice na Richmond en terug en besin oor die donkerte, in musiek, kuns, boeke en die lewe.

IN Richmond – dis nou die een in die Karoo, nie in KwaZulu-Natal nie – is 'n ou hoekkafee wat in 'n kunswerk omskep is. Die hele vertrek is pikswart geverf. Van die plafon, aan dun lyne vas, hang objekte wat ook swart geverf is – vreemde spirale en draaie. Tegnies seker beeldhouwerke, of standbeelde, al is hierdie eerder hangbeelde as standbeelde.

Al lig in die vertrek kom van 'n dakvenster (“skylight”) en 'n venster bo een van die deure. Verder is dit pikgitstikdonker.

“It’s very Kapoor,” sê ek in 'n effens pretensieuse poging tot ironie. Dis te donker om te sien of die kunstenaar sy oë rol...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.