×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
My lewe met Karel Schoeman

WAAR IS OOM VOORTMAN?

My lewe met Karel Schoeman

TOKELO LEKULA vertel sy storie van grootword op Trompsburg, geboortedorp van die skrywer Karel Schoeman.

  • 17 Desember 2021
  • Mense & Kultuur
  • 8 min om te lees
  • Artikel 9 van 26
  • Tokelo Lekula

MY ouers kon my nie bly maak nie. My ouers kon nie alles bekostig nie. My ouers het swaargekry en God het iemand soos Karel Schoeman met ’n doel in my lewe gesit.

Ek was net ’n klein seun met groot drome in hierdie klein dorpie wat Trompsburg is. Ons huis was nie te ver van die kleuterskool af wat ek bygewoon het nie. Tussenin het my ma vir Karel Schoeman gewerk.

Maar dit was meestal op Saterdae en sommige Saterdae sou ek by die huis bly, want my ma het nie altyd die krag gehad om my te dra nie. Die kleuterskool wat ek bygewoon het, se kos was nie ordentlik nie en dit sou my maag laat werk het. Karel het nie van dit gehou nie, want ek het begin siek te word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X