Gesprek oor Krotoa moet voortgaan

VERANDERING

Gesprek oor Krotoa moet voortgaan

Die gesprek oor Krotoa moenie eindig by die naamgewing van ’n gebou op die kampus van die Universiteit Stellenbosch nie, skryf dr. LESLIE VAN ROOI. Dit moet voortgesit word, want die lewe en storie van Krotoa help ons om te besin oor die gebroke kante van ons Suid-Afrikaanse storie.

2021 sal vir baie dinge onthou word – die goeie en die slegte van die jaar sal ons bybly. Ons het baie nuwe lesse geleer en daar is natuurlik gebeure wat ons liefs nie sal wil onthou nie.

Covid-19, Jacob Zuma se manewales, die onluste in veral KwaZulu-Natal, die aardskuddende plaaslike verkiesings en vele ander is sake wat by ons sal bly. En natuurlik was die taaldebat op Stellenbosch weer op die agenda – hierdie keer ook vermeng met verkiesingsbeloftes.

Dalk minder prominent, maar deurgaans, was die mediagesprek oor Krotoa – godin, tolk en volksmoeder...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X