Kersnag 1956, Dingaan, Hongarye, en my pa

’N JAAR VAN KREATIEWE CHAOS

Kersnag 1956, Dingaan, Hongarye, en my pa

Hy was so trots op sy pa, Mike ‘Spielberg’ Horn, en dié se verborge dramatalent wat in 1956 met unieke Dingaansdag- en Kersnag-opvoerings ’n hoogtepunt bereik het, skryf JAN HORN.

IN 1956 val die Russe Hongarye binne. ’n Humanitêre tragedie speel af van families wat desperaat oor die grens na Oostenryk probeer vlug.

Dubbele doringdraadheinings, wagtorings, soldate wat die grens patrolleer en families wat uitmekaar geskeur word. Party ontsnap, party bly agter, party word doodgeskiet.

Dit is teen dié agtergrond wat die sage van my pa se dramatalent op Magogong in die Vaalharts-besproeiingskema afspeel. In Tswana beteken Magogong “aanbrandsels van die pap”. Dit spreek al klaar boekdele...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.