Ysterknaters, die mens Antjie Krog, ’n vrou op die veld,...

MENSE

Ysterknaters, die mens Antjie Krog, ’n vrou op die veld, huisskoonmaak en Etienne le Roux se laaste sê

Hier is vyf van die beste profiele wat ons die afgelope jaar gepubliseer het.

  • 22 Desember 2021
  • Mense & Kultuur
  • 7 min om te lees
  • artikel 19 van 27
  • Vrye Weekblad-redaksie

Ysterknaters soos dié word oor lang jare en met baie moeite gesmee

Opleiding en nogmaals opleiding, jare se ervaring, en die regte karakter – dís die dinge wat gemaak het dat Leo Prinsloo vroeër vanjaar internasionaal beroemd geword het as die held van die YouTube-video “Failed Cash-In-Transit Heist Because Driver Has Balls Of Steel”, skryf Erika Gibson.

Weergawes van dié video met Prinsloo agter die stuur van die transitovoertuig en Lloyd Mtombeni in die passasiersitplek is teen dié tyd al miljoene kere gekyk, en was ’n insetsel op televisiekanale oor die wêreld heen...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.