BAIE mense het my pad gekruis wat die lewe vir my betekenisvol gemaak het – nie oor wat ek vir hulle gedoen het nie, maar oor wat hulle aan my gedemonstreer het.
Hierdie storie gaan oor een van hulle en spruit uit die tyd toe ek vir die ministerie van onderwys in die Kunene-streek in Namibië gewerk het.
Otjikondavirongo, die klein skooltjie met die lang naam, is ná Namibië se onafhanklikwording in die laat 1990’s begin; so 50 km noordoos van Sesfontein in die Joubertberge. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.