TERWYL ek een middag in die ANC-kantoor op Barbara Masekela sit en wag, sit ’n paar ANC-lede langs my en gesels. Hulle het so pas in die land aangekom ná 14 jaar in die buiteland. Een van hulle vertel aan die ander watter handteken om te gebruik as hy ’n taxi na Soweto wil haal.
Hy antwoord: “Dinge is te ingewikkeld – hoe gaan ons dit alles leer?" En hulle lag en spot mekaar.
Die ANC-diaspora het in 1961 begin toe die organisasie verban is. In die daaropvolgende jare het duisende mense die land verlaat. Ná die eerste groot golf in 1961 was daar weer een in die middel-1960's. Toe bars 1976 los. En in daardie jaar, en die daaropvolgende paar jaar, het duisende jongmense die land verlaat...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.