Armageddon en ’n koffiejunkie se nostalgie

AMERICANO, RICOFFY, NESCAFÉ...

Armageddon en ’n koffiejunkie se nostalgie

Net nou die dag sê ’n jong koerier van Takealot: ‘Jô, die oorlog in Ukraine! So gou ná Covid!’ Hy klap sy tong van ontsteltenis. En LINZA DE JAGER kan net saamstem. Want wat gaan in die wêreld aan? Dis genoeg om ’n koffiejunkie na haar hoeveelste koppie te laat reik.

ELKE slag wanneer ons gaan koffie drink, gebeur dit: Ek kry geheueverlies. Ek vergeet op die daad wat ek my koffie moet noem. Want in ’n restaurant of hotel het dit name soos Americano, latte of skinny latte. En terwyl ek soos ’n goudvis bubbles blaas, wag die kelner ongeduldig.

Ag, spaar my dit. In die winkel en by die huis praat almal tog net van koffie. 

Ant Lettie se Albertinia-kombuis..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.