AAN die vooraand van die Tweede Wêreldoorlog het Winston Churchill en van sy generaals gevrees dat Londenaars in chaotiese histerie sou verval en in hulle miljoene sou vlug as Duitsland die stad begin bombardeer. Hulle het almal die boek Die Sielkunde van die Massas van die invloedryke Fransman Gustave le Bon gelees. ’n Krisis laat die mens die rug op beskawing draai, het hy geskryf.
Die Britse regering het planne om ondergrondse skuilings vir Londenaars te bou laat vaar omdat hulle geglo het die mense sou só vreesbevange wees dat hulle nie weer bogronds sou wou verskyn nie. Verskeie psigiatriese hospitale is toe eerder buite die stad opgerig.
Die bombardering het toe op 7 September 1940 begin – die Blitz. In die daaropvolgende nege maande het meer as 80,000 bomme net op Londen geval, meer as ’n miljoen geboue vernietig en tienduisende lewens geëis...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Simson van die Oos-Kaap